WAARSKUWING!

Augustus 6, 2009 in Sonder kategorie

AS DIE BESIGHEID IN BLOGLAND NIE REGKOM NIE…..

 

 

GAAN EK MY OORGEE

 

 

AAN DRANK EN SLEGTE MANS!!

 

 

OF ROOIKOELDRANK EN LAERSKOOL SEUNS.

 

UGH!!

 

 

 

 

 

25 antwoorde op WAARSKUWING!

  1. Liefste Lou, ek dink jy moet dalk ‘n virus scan op jou rekenaar doen… sover lyk dit of die meeste bloggers nie meer (veel) probleme het nie… Intussen klink Tronkie se plan glad nie sleg nie! 🙂

  2. Lou waar het jy die fotos geneem wat op jou agtergrond verskyn?

  3. Trakie het gesê op Augustus 6, 2009

    Tronkie se raad klink nogal nie sleg nie.

  4. hehehe, my bet is op die laerskkol seuns… keep them young and they’ll keep you young, 😉

  5. bloukaap het gesê op Augustus 7, 2009

    ek is ‘n slegte man……….

  6. Dit gaan al van die begin af so dat my leesplek krimp, toe dog ek: ok, ek sal wag tot alles uitgesort is.
    Maar nee!

  7. Ja, therina, maar jy is gewild en vernaam. Ons agter die groot klip (Piekeniers) het nie eintlik ‘n se nie.

    😀

    xxx

  8. Flentertjies, jy’s so oulik!

    Waag dit net!!

  9. Of puzzle bou of brei op die stoep…

    Hmmmm, drank kan nog gaan, maar mondige seuns spel probleme!!

  10. Sal so maak DK, maar dis net hier wat dit so gaan. Anders is alles A OK!

    Sien jy?

  11. Spook, dit was laas September in die Nuyvallei (Naby Worcester) Die eienaar van die plaas het die bossies uitgehaal en toe is al die blommetjies duidelik sigbaar.

    Dis ook vir my so pragtig!!
    Ek het BAIE sulke foto’s.

  12. Willemien, as dit moet, dan MOET dit, senuwees of te not!

  13. Hene, Kelkiewyn, daai guts het ek nie…

    Hopeloos te oud!!

    lol

  14. L:C, giggel giggel!

    Ek wil nie jonk wees nie….die ouderdom is ‘n goeie verskoning vir enige blapse!

  15. Twakman, ons weet!!

    😀

  16. He,he Lou kan ek saam kom???

  17. Nee!!!!

    Hulle is ammal net myne!!

  18. feeks het gesê op Augustus 7, 2009

    Nou waar kry ons slegte mans?

  19. Soek, suster, soek..
    Ek soek ook nog – wat van Twakman?
    Hy’t gebieg..

  20. neirac het gesê op Augustus 11, 2009

    Ai antie, nou wat is die probleem?

  21. my blog krimp van onder af.

    kanitimeeruithouni.

    ganokimeblogasdiedingiregkomi

Laat 'n Antwoord

Jy moet aangemeld inwees om kommentaar te lewer.