KAN NIE WAG VIR MORE NIE!!!!!!

Augustus 4, 2009 in Sonder kategorie


More is WOENSDAG.  

Reg?

Ok, my opwinding is dat DOPPER belowe het dat alle probleme more oor sal wees.

Miskien kan ek dan weer julle blogs lees.


Tans kan ek een  –  en miskien nog een lees, dan is dit net wit, WIT, WIT.

So voel geeerd as ek jou uitgekies het vir die dag se lees!

Dis ook net as jy op “onlangs” is.

NIKS ANDERS WERK NIE!!!

Sien julle more 
Mag dit waar word.

Koebaai dan vir eers.

47 antwoorde op KAN NIE WAG VIR MORE NIE!!!!!!

  1. Sit ook maarmet die selfde probleme die kant, het in die tussentyd paar nice foto sites raak geloop, so nou gaan ek minder tyd hier kan spandeer. ek sleep die naweek daar by julle verby as als goed gaan om die blomme te gaan kyk.

  2. Hallo Lou! Ek het jou amper verloor hier tussen al die nuwe goeters! Ek hou baie van jou agtergrond! xxx

  3. caprice het gesê op Augustus 4, 2009

    Hoop more kom gou! hehe

  4. Jong ja, ons hou ons harte vas 🙂

  5. Ek het net soveel probleme vandag ervaar!! Kon (in die kort tyd tot my beskikking), nie aanteken nie, niemand se blogs access nie, ens. ens.

    Ek hoop van harte dat dit beter sal wees na more!!

  6. Ek wag vir jou …

  7. Ja Lou, ons moet almal wakker bly tot 12 uur want daar gaan wonderwerk gebeur en ons wil nie die aksie mis nie…..kan nie help om te dink iemand het ‘n groter hap gevat as wat hulle kan kou nie….

  8. ek het nie regtig vandag geduld gehad vir letterdash nie, aangesien ek aan kaffeine ontrekkingsimptome gely het. Die een wat weer vir my sê greentea is beter as koffie slaat ek met ‘n pap snoek onderstebo!

  9. Gaan jy kom HALLO sê???

  10. dis te seg as jy ‘n papsnoek ini hande kry…. het mos ‘n chineese boot vol viagra gesink … net hie annerkant…

  11. Kom maak gerus ‘n draai hier.

    Sal my nr vir jou stuur.

  12. Haai CS!
    Jissie, ek mis jou skrywes.
    Ek gaan nounet traai om by jou uit te kom
    xx

  13. More is hier Caprice

    En alles is steeds dieselle!

  14. tyd vir die winde om te draai, Flentertjies.
    Ek is nou moeg van Puzzles bou op die internet. Ek bou en dink aan julle!

  15. Hi therina.
    Jy moet versigtig en deeglik inpak en geniet!

    xx

  16. Ai DK, ek weet nie so mooi nie.

    Miskien is daar ‘n slim outjie wat die “go back” dingetjie kan kliek en kliek en kliek tot alles net is soos dit was.

    xx

  17. more PolkaDot.

    Lyk maar troebel hier.

    Miskien later vandag?

  18. Mag ek Ffion!

    Dalk is dit ‘n teken dat my tydjie hier uitloop (?)

  19. Dankie vir die ondersteuning MK!

  20. En ek wag en wag, DsP!

  21. Hi Trouby…

    Lag jy omdat ek hopeloos hoop?

    😀

  22. Hehe!
    Ag monica, dis nou raak gese!
    xx

  23. Kyk hoe giggel ek nou vir julle – Genade! hiehie!!

    Wie’t gese jy mag nie koffie drink nie, Trouby?

    Egte moerkoffie gee die hart ‘n lekker skop. (Se hulle)

  24. Lou, ek sit met dieselfde probleme, maar hoop maar dat dit vandag opgeklaar sal word. My Argief is weg en daar is baie stukkies wat ek nog wil gebruik in my boek. Verder is my Ondersteuners en Blogrol ook weg.
    As ek blog, dan gaan ek gewoonlik na my Blogrol en werk dit van ‘n kant af deur, lees en lewer kommentaar. Dieselfde met die Ondersteuners. Maar nou kan ek dit nie doen nie. Dit is weg!
    Ek ry Saterdag weer Grootmist toe. Ek sal seker maar op Lutzville by die kelder ‘n voorraadjie rooiwyn koop om saam te neem.
    Lekker dag vir jou.

  25. zephur het gesê op Augustus 5, 2009

    Ons hou duim vas…

  26. Wil niks belowe nie maar laat my die nommer kry asseblief.

  27. Ai Lou daar is nie goeie nuus nie….ek het ook gaan kla en Dopper het iets nuuts gesê oor die probleme maar ek kan die nie sien of lees nie!

  28. Hello Kobus.

    Genade toggie, lyk my jy het meer probleme as ek!
    Darem kan ek nou my eie blog en kommentare lees!

    Ongelukkig krimp my bladsy steeds met elke kliek!

    Geniet die rit en die smaaklike wyn!

  29. Hier’s ek steeds moedeloos oor die bladsy wat so krimp!

    Dit gaan goed Paljas, net jammer ek kan maar kliek soos ek wil, dit maak net oop op sommige blogs – ai toggie.

  30. Hou Zeppie hou!
    Dit werk nog nie reg nie..

  31. Ek gaan probeer om op jou blog in te kom, Hans.
    Net dalkies…

  32. Tweeling, hoop nie ek raak so gatvol dat ek die hele blogbesigheid [email protected]@r toe stuur nie. Ek het HOPE geduld, so ons sal maar moet sien..

  33. So … hoe was die woensdag sover?

  34. Bedrywig en nog geen verandering op my blog nie!!
    Sug!

  35. hutton het gesê op Augustus 5, 2009

    Hopefully tomorrow

  36. Hutton, or the next day

    Or the next..

    Who knows?

  37. Therina, ek deel in jou opwinding.

    Dit is ‘n voorreg en ek weet jy waardeer dit.

    As jy vir Dopper raakloop, se vir hom die juffrou is moerig!!
    😀

    xx

    Liefde ook vir almal daaikant.

  38. pasella het gesê op Augustus 5, 2009

    Miskien middernag!

  39. O, gaats, Lou….alles is nog steeds nie heeltemal pluis hier op jou blog nie. A, nee, daar kom dit NOU reg. Jipieeeeeee! Wag laat ek kyk…. Donderdagoggend, 08h44. Historiese moment.Skryf die datum neer.

  40. Al verby middernag, Lewies!

    Die besigheid krimp steeds!

  41. Jy’s vreeslik positief Joanna!
    lol

    Nee wat, nog niks is anders nie.
    Mens raak mos alles gewoond..

    sug!!

Laat 'n Antwoord

Jy moet aangemeld inwees om kommentaar te lewer.