Vandag

Mei 16, 2009 in Sonder kategorie


So lyk dit vandag binne.

 
En so lyk dit buite. 
Die Liquid Amber het amper begin herfs wys, toe is die winter hier.  Arme boom stress seker nou.

Vreemde wereld die.

40 antwoorde op Vandag

  1. rosa02 het gesê op Mei 16, 2009

    Uit ‘n plek waar die temps nooit onder 10 daal nie – geniet elke oomblik!! Wens ek kon voor daardie kaggelvuur sit en my gedagtes laat gaan… jy is bevoorreg …

  2. monicahaddad het gesê op Mei 16, 2009

    As jy hier kom bly sal jy die vuurtjie saambring?

  3. Janklaas het gesê op Mei 16, 2009

    Glad nie meer so lou as wat jou naam sê nie, né…:-)

  4. DeViL010 het gesê op Mei 16, 2009

    Oh WOW!!!! X’s mal oor jou vuurtjie, mag ek jou maar join? Dit lyk so gesellig!!!!

    Geniet die aand!!!

    :>)))

  5. loudavisi het gesê op Mei 16, 2009

    Rosa, uiteindelik is dit stil en so rustig hier – het heeldag al gesmag daarna om net mooi niks te hoor nie.

  6. loudavisi het gesê op Mei 16, 2009

    Ek bring Monica, graag.

  7. loudavisi het gesê op Mei 16, 2009

    Mal oor die winter, Flentertjies.
    Uiteindelik!!

  8. loudavisi het gesê op Mei 16, 2009

    Janklaas, lou is nie soos in nie warm of koud nie
    Louise….sien jy?

  9. loudavisi het gesê op Mei 16, 2009

    Dit was lekker, Duiwelkie, maar nou is dit nog lekkerder, noudat almal bed toe is..
    xx

  10. loudavisi het gesê op Mei 16, 2009

    Spesiaal die aas vir julle ingegooi, Therina.
    Ons gaan die vure hoog laat brand.
    xx

  11. DallaSePa het gesê op Mei 16, 2009

    Dit lyk bitter lekker!
    Nice Plek Juf-LOU!

  12. loudavisi het gesê op Mei 17, 2009

    Dankie DsP,is lekker, mors maar baie, maar toemaar.
    Ek hou mos van skoonmaak..

  13. DroomKind het gesê op Mei 17, 2009

    Ag lekker! Daai vuur is presies wat die naweek nodig is 🙂

  14. pasella het gesê op Mei 17, 2009

    Duiwelki en die vuur gaan saam, ne! Hoop jy het ‘n brandblusser byderhand!

  15. loudavisi het gesê op Mei 17, 2009

    Heerlik, DK!
    Hoop jou brunch het toe goed afgeloop..

  16. loudavisi het gesê op Mei 17, 2009

    Hier’s oral duiwelkies, lewies..vuur of te not.

  17. skermunkel het gesê op Mei 17, 2009

    Dag liewe vriendin.
    Die vuur lyk gesellig maar ook baie gevaarlik

  18. loudavisi het gesê op Mei 17, 2009

    Nee, Fernand die vuur het ‘n skoorsteen, hehe!!
    Baie veilig en lekker warm.

  19. ACER123 het gesê op Mei 17, 2009

    ek like die vuurmaak plek….

  20. Liedjie het gesê op Mei 17, 2009

    Sjoe, jou tuin wys nog nie regtig die winter nie. Die Liquid Ambers is so mooi hier in ons straat, in al die skakerings van die herfs gekleur. Wat ‘n interessante plek vir ‘n vuur, mar dit lyk te lekker.

  21. loudavisi het gesê op Mei 17, 2009

    Jy sal in die winter moet kom kuier, Heros.
    Dis die lekkerste!!

  22. loudavisi het gesê op Mei 17, 2009

    Dit was die ou plaashuis se oorspronklike vuurherd – net so bietjie geverander, Liedjie.

  23. loudavisi het gesê op Mei 17, 2009

    Elmarie, die boom kan niemand siek maak nie.
    Miskien is joune net soortgelyk,
    Dis MY boom!
    Oor die herfskleure en in die lente – ag, mens!!

  24. wild1 het gesê op Mei 17, 2009

    Hoe lekker lyk daardie vuurtjie nou! Wens ek het ‘n kaggel gehad…lekker week*

  25. Janklaas het gesê op Mei 18, 2009

    Ek’s bietjie stadig…

  26. klarisabet het gesê op Mei 18, 2009

    Binne lyk of dit beter kan werk, vir my {-;

  27. loudavisi het gesê op Mei 18, 2009

    Dankie Willemien.
    Lekker rustige week vir jou ook.

  28. loudavisi het gesê op Mei 18, 2009

    More Klarisabet.
    Die wereld is nou effe nat.

  29. diefotoman het gesê op Mei 18, 2009

    Lou ek was nog nooit goed met vuurmaak nie so se asseblief vir my waar gaan die rook heen met daai oop vuur in jou huis?

  30. loudavisi het gesê op Mei 18, 2009

    Dit is in die plek waar die ou plaashuis se koolstoof was, Spook – sien jy?
    Net bietjie opgejazz

  31. loudavisi het gesê op Mei 18, 2009

    Spitty, dis so lekker warm en handig so langs die stoof. Braai kort-kort ietsie.

  32. Jodo het gesê op Mei 18, 2009

    lekker braai daai, :->>

  33. rykiemarlet het gesê op Mei 18, 2009

    Lyk tog te lekker. Maar die koue staa my nie aan nie, en sal liewer heel winter hiberneer

  34. loudavisi het gesê op Mei 19, 2009

    lappop, ek hou weer te veel van die winter!

  35. dieds het gesê op Mei 19, 2009

    Sjoe, daai vuur lyk te lekker!

  36. loudavisi het gesê op Mei 20, 2009

    Hi, hello Deon!

  37. Zeelia het gesê op Mei 21, 2009

    Mensig maar daai vuur lyk lekker… kan ek kom inval??? sick smileys

  38. loudavisi het gesê op Mei 21, 2009

    Welkom Zelia!

Laat 'n Antwoord

Jy moet aangemeld inwees om kommentaar te lewer.