huil

Mei 15, 2009 in Sonder kategorie

 
Ek is uit die hoekie geroep en die donkie-ore is af – alle dank aan ons flinke TELKOM.  (Moes mos vir drie dae alleen in die hoekie staan)

Anyway:  Wie huil nog op die ouderdom?

Ek bedoel oor huismoleste en so. 

As ‘n vrou huil en sy kry simpatie en deernis, ok, huil dan rustig voort.

Indien nie, jubel vrolik en kyk noord.

Laat my dink aan “I’m a very responsible person, everything that goes wrong, I’m responsible for”

ek slat my eie asem weg.

34 antwoorde op huil

  1. Jodo het gesê op Mei 15, 2009

    ja,nee. welkom uit die hoekie

  2. loudavisi het gesê op Mei 15, 2009

    Dankie vir die welkom, Jodo.

  3. loudavisi het gesê op Mei 15, 2009

    Se vir haar sy moet ophou, dit help nie.
    Mors net die oe ens op.

  4. loudavisi het gesê op Mei 15, 2009

    Flentertjies, het hopeloos te veel asem.
    die dat ek myself so verbaas… hehe

  5. Hallo!

    Lekker naweek!

    🙂

  6. DroomKind het gesê op Mei 15, 2009

    Bly jy is terug my Ster! xxx

  7. monicahaddad het gesê op Mei 15, 2009

    Halo loulouraatjie :-))

  8. Trakie het gesê op Mei 15, 2009

    Bly jy’s terug uit die hoekie sonder donkie-ore. Maar gedra vir jou hierdie keer, hoor! 😉

  9. loudavisi het gesê op Mei 15, 2009

    Dankie Creme Soda…lekker naweek daaikant.

  10. loudavisi het gesê op Mei 15, 2009

    hi DK. Hoop jou week was nie so bollie soos myne nie.
    lekker rus die naweek

  11. loudavisi het gesê op Mei 15, 2009

    he lou, Lewies

  12. loudavisi het gesê op Mei 15, 2009

    Hi Monica. Jissie, ek smag na ‘n wedersiens

  13. loudavisi het gesê op Mei 15, 2009

    kelkiewyn, ek sal traai..

  14. chom het gesê op Mei 15, 2009

    Is altyd lekker vir my om jou weer te sien as jy ‘n rukkie nie hier was nie…

  15. loudavisi het gesê op Mei 16, 2009

    Chomma, jy’s nice 🙂

  16. skermunkel het gesê op Mei 16, 2009

    More Lou

    Ek wonder waar is my liewe vriendin gebly ….. maar nou jy is terug ….

  17. abrham het gesê op Mei 16, 2009

    daai asempie se waarde is veeer bo korale!!!

  18. loudavisi het gesê op Mei 16, 2009

    Hello Fernand.
    Lekker om van jou te hoor.

  19. loudavisi het gesê op Mei 16, 2009

    Abrham, jy’s te dierbaar!
    Dankie..

  20. loudavisi het gesê op Mei 16, 2009

    Hello Thomas
    🙂

  21. loudavisi het gesê op Mei 16, 2009

    Dit reen en reen en reen..dis winter!!
    xxx

  22. ACER123 het gesê op Mei 16, 2009

    jy is,want vrou is als,jy,vrou….

  23. loudavisi het gesê op Mei 16, 2009

    jy’s sweet, Heros.

  24. tronkie het gesê op Mei 16, 2009

    Hallo Lou – ek het jou gemis. Dis koud hier – kiddies en ek eet sop en broei langs mekaar op die banke.

    Hoekies is nie lekker nie – kry eerder vit jou ‘n naughty room. Daar bly jy solank JY wil.

  25. loudavisi het gesê op Mei 16, 2009

    Ook lekker koud en nat hier…wat ‘n seen!!
    Lekker rus Tronks
    xxx

  26. loudavisi het gesê op Mei 16, 2009

    Doekvoet, dit was Telkom.
    Ellendig om vir 3 dae so te staan..

  27. DeViL010 het gesê op Mei 16, 2009

    Jippppiiieee!!!!!! Jy’s terug, net begin wonder of ons dalk ‘n soekgeselskap moet uitstuur!!!!!

    :>)))

  28. loudavisi het gesê op Mei 16, 2009

    Hi Duiwelkie.
    Is die eerste keer in ‘n lang tyd dat die internet nie doen wat hy moes nie.
    xx

  29. DallaSePa het gesê op Mei 16, 2009

    Bly jy skryf weer LOUa … moetikakvati!

  30. klarisabet het gesê op Mei 18, 2009

    Tissue???? (Gaan kuier bietjie vir Liedjie asseblief…sy kan ook doen met het ‘n *hug*)

  31. loudavisi het gesê op Mei 18, 2009

    DsP, en huppel vrolik voort.

  32. loudavisi het gesê op Mei 18, 2009

    Ek gaan nou vir Liedjie soek.

Laat 'n Antwoord

Jy moet aangemeld inwees om kommentaar te lewer.