Oor Helde

Julie 23, 2008 in Sonder kategorie

Kon nie slaap nie, toe dwaal my gedagtes na my helde/heldinne.
Hier is een:

Vry Vrou
Antjie Krog
(uittreksel)

Ek is rots

ek is klip

ek is duin

5 antwoorde op Oor Helde

  1. loudavisi het gesê op Julie 23, 2008

    Dankie Elana,
    Lekker dag vir jou.

  2. Lekker. Lief vir haar werk.

  3. ezile het gesê op Julie 24, 2008

    Dis pragtig. Groete van ‘n naguil.

  4. loudavisi het gesê op Julie 24, 2008

    Michelle, Ek wens ek kon in Antjie se kop inloer….nuuskierig om te sien hoe daai een werk!!
    Ezile, ek sien slaap kom ook nie maklik by jou nie. Ek gee nie om om wakker te wees nie, slaap is boring. Ha!

  5. loudavisi het gesê op Julie 26, 2008

    Lees die een: “n Vreemde Tongval”
    En sien of jy dit kan neersit!

Laat 'n Antwoord

Jy moet aangemeld inwees om kommentaar te lewer.