Ons kinders in SA!

Julie 6, 2008 in Sonder kategorie

 
Hier volg ‘n gedig wat ek geskryf het na die wrede moorde op 2 pragtige dogtertjies:

Sunshine Girl

In memory of Sheldean Human and Annastacia Wiese , June 2007.
Also reminds of Mabelel (Eugene Marais)

She runs through the valley
lightly her tread
Jewels that jingle
round ankles and head

She runs through the valley
oblivious of threat
No thought of danger
can enter her head

    sun setting
    vultures seeking
    colours fading
    darkness creeping

She’s slowing down
slowing to a standstill
Her forehead a frown
something’s stopping her thrill

Heart missing a beat
trembling of feet
Uttering a scream
losing a dream

    Sunshine fearing
    danger nearing
    Freedom flying
    little girl  . . . . . dying!

8 antwoorde op Ons kinders in SA!

  1. use het gesê op Julie 6, 2008

    Baie goeie gedig!

  2. loudavisi het gesê op Julie 6, 2008

    Dankie Laugh
    Scorpions bo!!!!!

  3. hellokietie het gesê op Julie 6, 2008

    Baie mooi! Ek verstaan nie hoekom jy huiwerig was om te blog nie….
    Gee jy nog onderwys?

  4. loudavisi het gesê op Julie 6, 2008

    ja Kitie, hou nog altyd skool!
    In die een hand begeer ek aftrede,in die ander vrees ek dit!

  5. anskrige het gesê op Julie 7, 2008

    Lou, jy het gekom!!!! Wonderlik. Ek het gewonder hoe lank jy gaan sit ek kyk wat ons doen voor jy ook die gogga kry.
    Gepraat van kinders en lees: my Joe se spelling is wonderlik, maar ek is bevrees, my stress prinses se spelling is mix-it spelling en ek kan nie hond haar-af maak van haar notas nie.
    Ek is regtig bly jy is hier: gewonder wie jy is, en nou kan ons jou leer ken…

  6. loudavisi het gesê op Julie 7, 2008

    Dankie Liz
    Jy het seker al agtergekom dat ek altyd jou blogs besoek.
    Een van my gunstelinge!

  7. ZX het gesê op Julie 11, 2008

    Hierdie roer my hart so, baie mooi geskryf, want dis so ongelooflik sad hoe vreeslik swaar ons kinders in ons land kry. En daar is baie mense wat wil help, n verskil wil maak, maar vir meeste van hierdie kinders, is dit reeds te laat.

  8. loudavisi het gesê op Julie 11, 2008

    ZX, Die oorspronklike weergawe eindig met ….too late!
    Toe klink dit te ….ek weet ook nie,
    Anyway, ek het soos ‘n klein hondjie getjank..oor die kinders.

Laat 'n Antwoord

Jy moet aangemeld inwees om kommentaar te lewer.