Waiting waiting waiting…
September 20, 2011 in Sonder kategorie
Heng, dit sou lekker wees as ek kon bid: Sit gou-gou skype aan, ek wil U iets vra…
September 20, 2011 in Sonder kategorie
Heng, dit sou lekker wees as ek kon bid: Sit gou-gou skype aan, ek wil U iets vra…
HeavyHenry het gesĂȘ op September 20, 2011
đ
zephur het gesĂȘ op September 20, 2011
As die krag sal hou
wesnwew het gesĂȘ op September 20, 2011
Hi Lisa!
ek dink dit sou my ook help (in some twisted way)
UNPOCO het gesĂȘ op September 20, 2011
En wat sal jy vra?
lisabeth het gesĂȘ op September 20, 2011
đ
lisabeth het gesĂȘ op September 20, 2011
Jy moenie tegnies wees nie…
lisabeth het gesĂȘ op September 20, 2011
Ja, dan kan ek vra nwew!!
lisabeth het gesĂȘ op September 20, 2011
Ek dink ek sal eerste oorstelp wees van dankbaarheid vir die geleentheid, en tweedens wil seker maak going forward dat ek die proses sal kan herhaal, en dan sal ek ontspan en laat waai, brandende vrae eerste!
TS het gesĂȘ op September 20, 2011
Dalk is die tyd nie reg nie…
monicahaddad het gesĂȘ op September 20, 2011
Dit sou! miskien as mens aanhou probeer kry ons dalk ‘n verrassing đ
Berwick het gesĂȘ op September 20, 2011
Hi, Lisa.
raymond 2009 het gesĂȘ op September 20, 2011
Hallo Lisa,Ma ons het n direkte lyn boontoe.
frandr het gesĂȘ op September 20, 2011
Vandag in ‘n e-pos raakgelees: “God’s delay is not God’s denial”. Sterkte vir jou.
loudavisi het gesĂȘ op September 20, 2011
Daar’s jy weer!
Uiteindelik.
Bid sommer net, dis makliker
DallaSePa het gesĂȘ op September 20, 2011
Skerp …
lisabeth het gesĂȘ op September 20, 2011
Hallo Tina, ek weet nie of dit ‘n tyd ding is nie…dis die behoefte aan direk kommunikeer…
lisabeth het gesĂȘ op September 20, 2011
Ahh…ek hoop ek hoor daai stem intussen sag in my hart…!
lisabeth het gesĂȘ op September 20, 2011
Hallo Berwick!!! Dis lekker om jou te sien!
lisabeth het gesĂȘ op September 20, 2011
I know, I know…
Ma ek wil baie praat en dit moet gesprek wees…heen en weer!
lisabeth het gesĂȘ op September 20, 2011
Hallo tannie fran…dink jy Hy gaan later so praat dat ek Hom direk gaan hoor?
lisabeth het gesĂȘ op September 20, 2011
Hallo Loua, ek weet. Ek doen dit. Ek verlang na die terugpraat, sommer diep verlang!
lisabeth het gesĂȘ op September 20, 2011
Hallo Flenters :-)! Nee, dis nie wat Hy sal se nie – dis nou as Hy gaan kans kry om te praat. En ek dink as ons tot by Skype gevorder het gaan dit ook net so lank hou dan gaan ek wil weet waarom kan ons mekaar nie net sommer erens kry en daar verder kuier nie! En daarna gaan af en toe ook nie genoeg wees nie. Oe!! Dit kan net lekker wees. As ek dit nou net uitgefigure kan kry!
lisabeth het gesĂȘ op September 20, 2011
Hallo DsP – nee man, skerp sal nou wees as jy vir my kan help met die adres…
bloukaap het gesĂȘ op September 21, 2011
jip
lisabeth het gesĂȘ op September 21, 2011
:~)