More! More!
Maart 3, 2011 in Sonder kategorie
Net gou kom kyk wat julle aanvang.
Die kinders se ek is soos my ma. Enige ander belangrike sake waarvan ek behoort kennis te neem?
Debiete en Krediete vir my vir ontbyt middagete en nagereg.
Moenie verdwyn nie (ek het nog glad nie genoeg by julle geleer en gelees nie!)
L
Trakie het gesê op Maart 3, 2011
Ma se tjind! 🙂
TS het gesê op Maart 3, 2011
jy is so skaars en ons moet nog by jou ook leer
Doubtingthomas het gesê op Maart 3, 2011
Nouja, toe!
🙂
loudavisi het gesê op Maart 3, 2011
Ons is hier..
xx
Berwick het gesê op Maart 3, 2011
Cheers.
rosiemetdorings het gesê op Maart 4, 2011
Hi, Lisa! jy kuier gans te min hier.
pasella het gesê op Maart 5, 2011
bring it on!
Blikskottel het gesê op Maart 5, 2011
Moenie alles glo wat kinders kwytraak nie.
lisabeth het gesê op Maart 8, 2011
Ekke!! Jy moet my lekker hier op my doopnaam aanspreek – dit laat my voel of ek in die moeilikheid is erens!
bloukaap het gesê op Maart 8, 2011
waas jy?
lisabeth het gesê op Maart 9, 2011
imy bekie medie laptop voo my.
Is bietjie geoudit die afgelope tyd, nou ‘n blaaskans voor die volgende een weer begin!
lisabeth het gesê op Maart 9, 2011
Jong, ek willitie glo nie, maar dis mos die kinners wat se assie koning kaal is, dan nie?
lisabeth het gesê op Maart 9, 2011
Haha Lewies….maar dankie vir die mosie van vertroue!
lisabeth het gesê op Maart 9, 2011
Dit laat my dink aan Noot vir noot se “moenie weggaan nie”.
lisabeth het gesê op Maart 9, 2011
Ek stem ek stem!!
lisabeth het gesê op Maart 9, 2011
Ek hoop nie daai cheers was so iets soos die koebaai as jy kyk hoe die skip uit die hawe vertrek nie!
lisabeth het gesê op Maart 9, 2011
Ek is bly…
lisabeth het gesê op Maart 9, 2011
Thomas, waarom het jy syfers gekies vir ‘n lewe…dis amper soos was en stryk en kosmaak, as die een klaar is begin die volgende een, met net ‘n kortstodige sug van verligting tussen-in!!
(JY het mos?)
lisabeth het gesê op Maart 9, 2011
Nee wat Tina, ek doen die leerwerk hier, en dit is heerlik!
lisabeth het gesê op Maart 9, 2011
I hope, and I hope not!