Spoeg en plak: My ma dink dis erg grappig
Januarie 7, 2011 in Sonder kategorie
OUPA EN OUMA SE ANTWOORDMASJIEN
Goeie môre .. Ons is tans nie tuis nie, maar laat asseblief ‘n boodskap na die toon. As jy een van ons kinders is, druk die nommer kind wat jy is en druk dan een van die volgende nege opsies, sodat ons by ons terugkoms kan weet wat ons moet doen:
1. As ons die kleinkinders moet kom oppas, druk 2
2. As julle ons kar wil leen, druk 3
3. As julle wil hê ons moet julle klere was en stryk, druk 4
4. As julle wil hê dat die kleinkinders by ons moet kom slaap, druk 5
5. As julle wil hê dat ons die kinders by die skool moet gaan haal, druk 6
6. As julle wil hê dat ons vir julle ‘n maaltyd moet voorberei of dit by julle huis aflewer, druk 7
7. As julle hier wil kom eet, druk 8
8. As julle geld nodig het, druk 9
9. As julle ons vir ete gaan nooi, of ons teater toe wil vat, begin praat, ons luister.
Doubtingthomas het gesê op Januarie 7, 2011
The joys of parenthood…
🙂
Trakie het gesê op Januarie 7, 2011
Oupa en Ouma weet wat hulle wil hê 🙂
TS het gesê op Januarie 7, 2011
Kostelik die
Angelor het gesê op Januarie 7, 2011
🙂 Hi Dit is Angelor se yskas, laat asb n nota op my deur, dit is die antwoord masjien se dag af..
loudavisi het gesê op Januarie 7, 2011
slim!
Berwick het gesê op Januarie 7, 2011
😉
Blikskottel het gesê op Januarie 8, 2011
Ek gan verseker eendag daai ding doen.
DallaSePa het gesê op Januarie 10, 2011
LMGA! … Skerp! :-)))
Janklaas het gesê op Januarie 12, 2011
Stuur vir my ook een.
zephur het gesê op Januarie 12, 2011
Hiers ek weer…hiers ek weer met my avatar voor jou blogdeur…
Voorspoedige 2011
bloukaap het gesê op Januarie 12, 2011
baie baie wys
shlwanjan het gesê op Januarie 17, 2011
Klassiek!