As julle hierdie ooit ooit ooit oorvertel…
November 25, 2010 in Sonder kategorie
Blog ek nie weer ‘n letter nie!
My man is weg met my 4×4 saam met besigheidsmense waarvaan een baie petite en baie gedress en sommer net baie alles is. En dit klink my nogal rerig baie oulik ook. En toe slaan my wange sommer sulke rooi warm kolle uit…
…sommer net so met die eerste kyk.
(Van hom het ek ‘n koebaaisoen in my nek en ‘n vreeslike bree smile en sulke fladder ogies gekry, want ek weet hy weet – die rooi wange is nou nie juis kamoeflering nie).
Sug.
Simpel.
monicahaddad het gesê op November 25, 2010
normaal……
Berwick het gesê op November 25, 2010
😉
lisabeth het gesê op November 25, 2010
Berwick dis nie ‘n goeie dag om ook hier te kom smile nie!
lisabeth het gesê op November 25, 2010
Nee moenie…se liewer vir my op watter ouderdom ontgroei mens dit?
lisabeth het gesê op November 25, 2010
Ugh!
Angeliscious het gesê op November 25, 2010
ek hou sommer klaar niks van haar nie 😉
lisabeth het gesê op November 25, 2010
Nee nee dis glad nie wat ek wil he nie…ek is veronderstel om ok te wees…!!
Doubtingthomas het gesê op November 25, 2010
My lips are sealed….
louisna het gesê op November 25, 2010
Waarneembaar maar beslis nie oorvertelbaar nie. Hoekom onskuldige mense betrek?
lisabeth het gesê op November 26, 2010
Good 4 U!
lisabeth het gesê op November 26, 2010
More Ouboet.
Eerliknetek het gesê op November 26, 2010
Sug
bothajs het gesê op November 26, 2010
Absoluut niks fout met ‘n bietjie gesonde jaloesie nie. Jou man is tien teen een heel “chuffed” dat jy hom nog steeds as ‘n “catch” vir enige ander pragtige meisie sien. Soos enige ander man…..streel sy ego so bietjie. 🙂
zephur het gesê op November 26, 2010
Relax Sally(Lisa)…relax
lisabeth het gesê op November 26, 2010
Issie baie koffie!
lisabeth het gesê op November 26, 2010
Klink my ek moet luister en leer!
lisabeth het gesê op November 26, 2010
🙂
HeavyHenry het gesê op November 26, 2010
Ag dis orraait – hy gaan haar aflaai en jou kar terugbring – daar issie ‘n manier wat hy haar daai kar gaan gee nie!
🙂
lisabeth het gesê op November 26, 2010
H e n r y !!!!!
HeavyHenry het gesê op November 26, 2010
🙂
lisabeth het gesê op November 27, 2010
Jaja…dis reg so…malligheid is eintlik om hier te sit en werk ipv buite in die son iets lekker (geels) te doen!
HeavyHenry het gesê op November 27, 2010
Lisa – daai avatar ding waaroor jy vra – het begin as ‘n grap – “killer weekend” met die onskuldige tannetjie met die kettingsaag en die bloed. – dit, en die feit dat dit ‘n .jpg was wat ek op my masjien gehad het toe ek begin blog het.
Maar toe het almal my met die die simpel prentjie geassosieer – die ding is vreeslik maklik om uit te ken – Dis weer daai bleddie Henry! – en dis hoekom sy nog daar is – sy het so lewe van haar eie gekry – so in die einde – the joke is on me!
Die hele avatar ding is snaaks – ek dink dit was Neander wat al ‘n blog daaroor gehad het.
Vee die uit as jy dit nie hier wil los nie. Ek kry nie die spaces ding om te werk nie – moet iets verkeerd doen.
🙂
lisabeth het gesê op November 27, 2010
Het ‘n graad nodig met spaces deesdae!
Dankie vir die antwoord…sal graag Neander se kommentaar daaroor wil lees.
Hou lekker naweek…bly weg van alle killers af!
HeavyHenry het gesê op November 27, 2010
🙂