Joe-hoe! Hallo?
September 14, 2010 in Sonder kategorie
In Engels beloof hulle Absence makes the heart grow fonder…
en in Afrikaans dreig hulle met uit die oog uit die hart…
September 14, 2010 in Sonder kategorie
In Engels beloof hulle Absence makes the heart grow fonder…
en in Afrikaans dreig hulle met uit die oog uit die hart…
Berwick het gesê op September 14, 2010
😉
TS het gesê op September 14, 2010
Net so!
Doubtingthomas het gesê op September 14, 2010
Contradiction in terms….
🙂
lisabeth het gesê op September 14, 2010
Jy sal ons op hoogte moet hou met die varkie se manewales…hy word dalk ‘n tweede otterjasie! (Dit was mos die varkie in Siembamba as ek reg onthou?)
lisabeth het gesê op September 14, 2010
Jip…mens sal enige iets in die lewe met ‘n spreekwoord kan staaf!
lisabeth het gesê op September 14, 2010
…Ek is bly!!
lisabeth het gesê op September 14, 2010
And so am I.
lisabeth het gesê op September 14, 2010
Hallo Tina!
lisabeth het gesê op September 14, 2010
😉 😉 😉
lisabeth het gesê op September 15, 2010
:-))
lisabeth het gesê op September 15, 2010
…Seker maar waar…maar as ek die president was het ek dit verander!!
zephur het gesê op September 15, 2010
Darem is alles weer ten goede herstel…
lisabeth het gesê op September 15, 2010
Middag Maankind 🙂
lisabeth het gesê op September 15, 2010
Darem darem…want ek het begin sien hoe ek veel meer in 24 uur uitgerig gaan kry en hoeveel boeke ek gelees gaan kry as blogland sou verdwyn…
Pheeeuw…dankie tog dit is terug!
verbeeldingsvlug het gesê op September 15, 2010
nee wat, ek onthou jou nog. Daai stories tel niks! Plesierige week verder!
lisabeth het gesê op September 16, 2010
:-))
lisabeth het gesê op September 16, 2010
Vir jou ook Nika!
lisabeth het gesê op September 17, 2010
Uh-uh…
Laaste twee posse verloor, en ek skryf nie die goed oor nie…begin bo en skryf tot onder en pos, en as dit uit is is dit uit en afgehadel…so daardie twee is W E G, maar ek is nog H I E R