Laaaank gelede
Junie 8, 2010 in Sonder kategorie
Was daar ‘n troep
en was daardie troep op Bossiespruit gestasioneer
en het daardie troep se verloofde vir hom gaan kuier
en haar oe uitgehuil heelpad terug Laeveld toe
en toe besluit hierdie is vir altyd en altyd die woorde wat dit die beste se:
(En toe besluit die dansbaan op moet ook so geopen word – maar dit het toe nie, dit was op die Elizabeth Serenade, en in haar oupa se arms, hy net net so lank soos sy…met sy tux en strikdas…en sy in haar geperelde balletskoene…)
Maar die eerste akkoorde van die liedjie roep steeds daardie era in my op die oomblik as ek dit hoor:
Take it easy with me, please
Touch me gently like a summer evening breeze
Take your time, make it slow
Andante, Andante
Just let the feeling grow
Make your fingers soft and light
Let your body be the velvet of the night
Touch my soul, you know how
Andante, Andante
Go slowly with me now
I’m your music
(I am your music and I am your song)
I’m your song
(I am your music and I am your song)
Play me time and time again and make me strong
(Play me again ’cause you’re making me strong)
Make me sing, make me sound
(You make me sing and you make me…)
Andante, Andante
Tread lightly on my ground
Andante, Andante
Oh please don’t let me down
There’s a shimmer in your eyes
Like the feeling of a thousand butterflies
Please don’t talk, go on, play
Andante, Andante
And let me float away
I’m your music
(I am your music and I am your song)
I’m your song
(I am your music and I am your song)
Play me time and time again and make me strong
(Play me again ’cause you’re making me strong)
Make me sing, make me sound
(You make me sing and you make me…)
Andante, Andante
Tread lightly on my ground
Andante, Andante
Oh please don’t let me down
Make me sing, make me sound
(You make me sing and you make me…)
Andante, Andante
Tread lïghtly on my ground
Andante, Andante
Oh please don’t let me down
Andante, Andante
Oh please don’t let me down…
loudavisi het gesê op Junie 8, 2010
Mooi en so romanties.
Dis ‘n eer om met oupa die dans te kon open, en dit besef mens eers as jy al oud is.
rosiemetdorings het gesê op Junie 8, 2010
Musiek kan darem maar atmosfeer vasknoop en saamsleep deur mens se lewe
karientjies het gesê op Junie 9, 2010
Praat jy van Bossiesspruit buite Kroonstad? Mooi geskryf
lisabeth het gesê op Junie 10, 2010
Jip…daardie plek het ‘n redelike merk in my geheue gemaak!
lisabeth het gesê op Junie 10, 2010
More Therina…
lisabeth het gesê op Junie 10, 2010
Dankie Annemarie…is spanne beter. Hoe gaan dit daardiekant? het vanoggend in die stort gewonder of ek nie jou sms nommer moet vra nie, want ek is een van die dae in die bosse sonder opvangs, en wil graag weet hoe dit gaan. Ek gaan in elkgeval aanhou bid vir julle elke keer dat ek aan jou dink…
lisabeth het gesê op Junie 10, 2010
Dit is so…weet nie wat die oorspronklike doel van musiek was nie…maar sonder dit kan ons nie!
lisabeth het gesê op Junie 10, 2010
Ja Lou…daar is hopeloos te veel dinge wat mens te laat kan waardeer!
karientjies het gesê op Junie 10, 2010
Ek ken ook daai plek maar my man dalk beter hy het bloed daar gesweet
zephur het gesê op Junie 14, 2010
So daai troep was ‘n Sapper
lisabeth het gesê op Junie 16, 2010
Zeppie, ek weet nie wat is ‘n Sapper nie? As dit ‘n ander naam vir Genie is…was hy ‘n sapper.
Ons hoor mos steeds net so broksgewys wat julle manne alles deurleef het op daai plekke!
zephur het gesê op Junie 17, 2010
Ja Genie korps…gee nie ‘n f.. om nie…hahaha…sorry dis hoe die manne gepraat het.
Sapper of eintlik Sappeur is net ‘n ander naam vir ‘n Genie korp troep