Iemand wat tyd het…
Maart 31, 2010 in Sonder kategorie
Kom help gou bietjie hier om die fotos op te laai – dit vat te laaaaaank!
(ek los die laptop aan, leer se naam is op die papiertjie teen die skerm)
Dankie solank.
L
Maart 31, 2010 in Sonder kategorie
Kom help gou bietjie hier om die fotos op te laai – dit vat te laaaaaank!
(ek los die laptop aan, leer se naam is op die papiertjie teen die skerm)
Dankie solank.
L
Berwick het gesê op Maart 31, 2010
Reg so.
pasella het gesê op Maart 31, 2010
Sondonnertjie! Sonde of son? Lekker een Annemari!
loudavisi het gesê op Maart 31, 2010
Ek laai ‘n foto hier, en speel ‘n paar games, of loop weg en doen iets anders – so lank neem dit!
Ek het shrink Pic, maar lyk my dit werk nie meer hier nie. Voor alles hier verander het, was dit baie gou.
lisabeth het gesê op Maart 31, 2010
R341 – teerpad
R329 – Teer R337 – grond
R390 – lyk na teer
R391 – grond en dan teer
R58 – teer
Weet nie teen watter tempo die ouns wat veroorsaak dat daar ‘n R voor die nommer staan paaie teer nie – hierdie is soos dit oop my padkaart wys.
Gaan julle KKNK en dan toer?
lisabeth het gesê op Maart 31, 2010
Gie-gie…dis nie ons daai nie…ek het mos die foto geneem…
lisabeth het gesê op Maart 31, 2010
Ek hou, ek hou…maar lyk my dis nie genoeg om net moed te hou nie!
lisabeth het gesê op Maart 31, 2010
Ek gaan solank saam die kinders dvd kyk…dalk is dit soos die tandemuis…as ek wakker word is die foto net daar!
lisabeth het gesê op Maart 31, 2010
Ag, dankie Berwick…vir jou hulp.
ns: Ek sien jy is deesdae minder spaarsamig met jou woorde…:-)
lisabeth het gesê op Maart 31, 2010
Nee man Lewies…dis ‘n soort “ertjie”…