Hy wil ’n sokkerspeler word
August 25, 2016 in Uncategorized
Hier is nog ’n seun wat baie lief is vir sokker.
Kind bekend as: Seun 14
Taal: Afrikaans
Verjaarsdag: 14 November
Ouderdom: 14
Skool: Westcliff
Graad: 9
Gunstelingkleur: Blou
Wat doen jy graag? Ek hou van sokker speel.
Wat wil jy word as jy groot is? Ek wil ’n sokkerspeler word.
Jy word hartseer as: As hulle my skop.
Jy word bly as: Ek speel.
Grootte van T-hemp: 13
Grootte van broek of rok: 13
Skoengrootte: 5
fgxlgm said on May 10, 2022
hydroclorizine https://keys-chloroquineclinique.com/
iesqcwqg said on June 20, 2022
plaquenil 200mg plaquenil cheap