Sy wil ’n skoonheidsterapeut word
August 17, 2016 in Uncategorized
Dit is lekker om saam met die jongmense te droom en te beplan aan hulle toekoms.
Kind bekend as: Meisie 17
Taal: Afrikaans
Verjaarsdag: 1 Mei
Ouderdom: 17
Skool: Westcliff
Graad: Vlak 4
Gunstelingkleur: Pienk
Wat doen jy graag? Slaap
Wat wil jy word as jy groot is? Skoonheidsterapeut
Jy word hartseer as: As ek aan my ma dink.
Jy word bly as: As ek my familie sien.
Grootte van T-hemp: Medium
Grootte van broek of rok: 3/4
Skoengrootte: 4
Leave a reply