Hy wil ’n polisieman word
August 16, 2016 in Uncategorized
Eendag as hy groot is, sal hierdie jong man dalk die polisiewa in jóú buurt bestuur.
Kind bekend as: Seun 8 jaar
Taal: Afrikaans
Verjaarsdag: 1 Mei
Ouderdom: 8
Skool: Voorbereidingskool
Graad: 3
Gunstelingkleur: Rooi
Wat doen jy graag? Speel Games
Wat wil jy word as jy groot is? Polisieman
Jy word hartseer as: Iemand my slaan
Jy word bly as: Ek verjaar
Grootte van T-hemp: 8/9
Grootte van broek of rok: 8/9
Skoengrootte: 2
Leave a reply