As ek my sussie sien
August 28, 2016 in Uncategorized
Een van ons jong inwoners wil eendag ’n polisieman word, maar intussen laat ons hom toe om karretjies te speel en te swem; twee goed waarvoor hy baie lief is.
Kind bekend as: Seun 5 jaar
Taal: Afrikaans
Verjaarsdag: 13 Desember
Ouderdom: Vyf
Skool: NVT
Graad: NVT
Gunstelingkleur: Blou
Wat doen jy graag? Karretjies speel en swem
Wat wil jy word as jy groot is? Polisieman
Jy word hartseer as: (Hy kon nie dink aan iets nie.)
Jy word bly as: Ek my sussie sien.
Grootte van T-hemp: 5 – 6 jaar
Grootte van broek of rok: 5 – 6 jaar
Skoengrootte: 8 (klein)
Recent Comments