Min woorde
July 30, 2016 in Uncategorized
Hierdie meisie praat nie baie nie. Sy sing eerder.
Kind bekend as: Meisie 8 Jaar
Taal: Afrikaans
Verjaarsdag: Kon nie onthou nie
Ouderdom: 8
Skool: Voorbereidingskool
Graad: 2
Gunstelingkleur: Pienk
Wat doen jy graag? Swem
Wat wil jy word as jy groot is? Polisievrou
Jy word hartseer as: Iemand my hare trek
Jy word bly as: Ek sing
Grootte van T-hemp: 7/8
Grootte van broek of rok: 7/8
Skoengrootte: 10
Recent Comments