Jongmense wat omgee vir ander
June 26, 2016 in Uncategorized
In die kinderhuis is daar jongmense wat baie omgee vir ander. Kyk net hoe hierdie seun die wêreld om hom sien.
Taal: Afrikaans
Verjaarsdag: 23 November
Ouderdom: 15
Skool: Brackenfell High
Graad: 8
Gunstelingkleur: Blou
Wat doen jy graag? Ek speel graag sokker.
Wat wil jy word as jy groot is? ’n Joernalis of ’n musiekaanbieder.
Jy word hartseer as: Kinders van kleins af werk of drugs gebruik.
Jy word bly as: Kinders skool toe gaan vir ’n beter toekoms.
Grootte van T-hemp: 13 (klein)
Grootte van broek of rok: 26 (klein)
Skoengrootte: 5
Leave a reply