Om uit te gaan
June 19, 2016 in Uncategorized
Hierdie jong inwoner is baie eerlik. Sy wil graag wegbreek. Daarom skep ons uitstappies soos dié in haar tekening – sy het drie mense geteken wat in die see swem.
Ons kry dit ook reg om ’n gemiddeld van 22 kinders per jaar weer met hulle gesinne te verenig.
Kind bekend as: Meisie 10
Taal: Afrikaans
Verjaarsdag: 13 September
Ouderdom: 10
Skool: De Kuilen
Graad: 4
Gunstelingkleur: Blou en Oranje
Wat doen jy graag? Om buite te speel.
Wat wil jy word as jy groot is? ’n Onderwyseres
Jy word hartseer as: Die kinders my spot.
Jy word bly as: Ek uit die kinderhuis uitgaan.
Grootte van T-hemp: 10 – 11
Grootte van broek of rok: 10 – 11
Skoengrootte: 5 – 6
Leave a reply