Veertig jaar later / We celebrate our youth every day

June 15, 2016 in Uncategorized

(English below)

Hierdie meisie wil ‘n loods word. Wie weet? Oor ‘n aantal jaar het sy dalk haar vlerkies en dan sit julle dalk agteroor terwyl sy vir julle na julle bestemming toe vlieg. Ons glo dat alle kinders vlerke het.

Môre is Jeugdag, maar vir die Durbanville Kinderhuis is elke dag jeugdag.

Veertig jaar gelede het geweld teen jongmense die land en die wêreld geskok. Ons werk daagliks daarmee.

Veertig jaar gelede was 16 Junie ’n hartseer dag. By ons gaan 16 Junie 2016 nog ’n dag wees waarop hierdie jong meisie ’n boublokkie gaan pak in die res van haar lewe.

wings

Fourty years ago violence against the youth of this country shook the world. We see violence against young people all the time. That is why our kids get placed in our care. Tomorrow is Youth Day. We celebrate the power of the youth every day.

This young girls dreams of being a pilot. We will do our best to help her achieve her dreams. We believe all children have wings. She must just work hard to achieve her pilot’s badge.

 * * *

Kind bekend as: Meisie 10

Taal: Nie gesê, het in Afrikaans geantwoord

Verjaarsdag: 3 Mei

Ouderdom: 10

Skool: Nie beantwoord

Graad: 4c

Gunstelingkleur: Rooi

Wat doen jy graag? Sy hou daarvan om te swem.

Wat wil jy word as jy groot is? ’n Loods.

Jy word hartseer as: Hulle van my praat.

Jy word bly as: Ek my vriende sien.

Grootte van T-hemp: 12 – 13

Grootte van broek of rok: 12 – 13

Skoengrootte: 3

16 16 15 y d done

Leave a reply

Your email address will not be published.