Dankie / Thank You
June 5, 2016 in Uncategorized
(English below)
Ons wil dankie sê met hierdie inskrywing.
Verlede week het Izak de Vries die Comrades gehardloop, sonder skoene, vir ons skoolskoenfonds. Die steun wat ons projek van almal op die sosiale media gekry het, was wonderlik. Baie dankie.
Ook aan die vele donateurs, baie dankie. Ons is nou al verby die halfpadmerk.
Ook GivenGain, wat tans die skoolskoenfonds administreer, het almal se bydraes raakgesien.
Aan elkeen wat ’n donasie gemaak het, wat oor ons getwiet of iets op Facebook geplaas het, en aan die media, veral Kwêla, wil ons baie dankie sê.
Klik hier om ook ‘n donasie te maak: https://www.givengain.com/ap/barefootrunnerforkids/
We want to use this post to say thank you.
Last week Izak de Vries ran the Comrades, without shoes, for our school-shoe fund. The support that this project had received in the social media was wonderful. Thank you.
To our donors: A heartfelt thank you. We have passed the half-way mark.
GivenGain, who is administering our school-shoe fund, has noticed everyone’s contributions.
To everyone who made a donation, who tweeted, or posted something on Facebook, and to the media, especially Kwêla, we say: Thank you!
Click here to make a donation: https://www.givengain.com/ap/barefootrunnerforkids/
Leave a reply