Ek wil ’n prinses wees

April 26, 2016 in Uncategorized

(English below)

Sal daardie blou pampoen in ’n koets verander? Hierdie meisie wil ’n prinses wees.

Ons het goeie nuus vir haar. Elke jaar maak ons seker dat die matrikulante wat in ons sorg is, die heel beste kry vir hulle matriekafskeid. Mooi motors, mooi rokke, goeie pakke… Ons skenkers help op verskeie maniere om soms van kinderhuiskinders prinsesse te maak.

Dankie aan al ons donateurs wat drome help waar maak.

Kind bekend as: Meisie 5 jaar

Taal: Afrikaans

Verjaarsdag: 1 Januarie

Ouderdom: 5

Skool: Kindertuin

Graad: NVT

Gunstelingkleur: Pienk

Wat doen jy graag? Pop speel

Wat wil jy word as jy groot is? Prinses wees

Jy word hartseer as: Ek nie by ouma is nie.

Jy word bly as: Ek by my ouma is.

Grootte van T-hemp: 3 – 4 jaar

Grootte van broek of rok: 3 – 4 jaar

Skoengrootte: 7 klein

16 04 blouWill that blue pumpkin turn into a coach? This young girl wants to be a princess.

We have good news for her. Every year we make sure that the matriculants in our care gets the best possible matric farewell. Great cars, beautiful dresses, smart suits… Our donors make a difference in so many different ways. We can turn girls into princesses every now and again!

Thank you to all our donors who help to make dreams come true!

Child known as: Girl 5 years old

Language: Afrikaans

Birthday: 1 January

Age: 5

School: Kindergarten

Grade: N/A

Favourite colour: Pink

What do you like doing? Play with dolls

What do you want to be when you grow up? A Princess

You feel sad when: I am not with my Granny.

You feel glad when: I am with my Granny.

Size of T-shirt: 3 – 4 years

Size of shorts or skirt: 3 – 4 years

Shoe size: 7 small

1 response to Ek wil ’n prinses wees

  1. where can i purchase plaquenil plaquenil otc

Leave a reply

Your email address will not be published.