As mense nie kyk wat hulle sê nie

April 2, 2016 in Uncategorized

Ons jongste onderhoud is met ’n regte-egte emo-kind; sy dink diep oor die lewe en vra dat ons, ook die grootmense, moet dink voor ons praat. Goeie raad!

16 04 02 m15j

Kind bekend as: Meisie 15 jaar

Taal: Afrikaans

Verjaarsdag: 23 Mei

Ouderdom: 15

Skool: Durbanville

Graad: 9

Gunstelingkleur: Swart

Wat doen jy graag? Slaap

Wat wil jy word as jy groot is? Sielkundige

Jy word hartseer as: Mense nie dink wat hulle sê nie. (Haar presiese woorde: As mense nie kyk wat hulle sê nie.)

Jy word bly as: Ek saam met vriende is.

Grootte van T-hemp: Medium tot groot

Grootte van broek of rok: Medium tot groot

Skoengrootte: 8 / 9

Leave a reply

Your email address will not be published.