Ons is in LIG!

March 22, 2016 in Uncategorized

Die Durbanville Kinderhuis is in die April-uitgawe van LIG.

Koop asseblief die tydskrif en lees meer oor ons werk en ons kinders. Ons verskyn op bladsye 66 en 67.

*

Op hulle webruimte (www.lig.co.za) het LIG oulike idees vir Paasgeskenkies. Daar is selfs ‘n gediggie wat jy vir jou vriende kan stuur.

Onthou, ons is nie op die webruimte nie, ons is in die tydskrif!

Paasgroete van ons almal by die Kinderhuis! Baie, baie dankie vir almal se ondersteuning.

paas

Leave a reply

Your email address will not be published.