Rugbyspeler: Ek word hartseer as hulle oor my ma praat
March 16, 2016 in Uncategorized
Hierdie jong rubyspeler is ’n kranige atleet. Onthou om in te skryf vir ons 5 km Veldren! Klik hier. Jou deelname sal baie beteken. Kan jy ons atlete klop?
Kind bekend as: Seun 13 jaar
Taal: Afrikaans
Verjaarsdag: 9 Maart
Ouderdom: 13
Skool: Gene Louw
Graad: 7
Gunstelingkleur: Rooi
Wat doen jy graag? Speel
Wat wil jy word as jy groot is? Rugbyspeler
Jy word hartseer as: Hulle van my ma praat.
Jy word bly as: Ek skool toe gaan.
Grootte van T-hemp: 14 – 15
Grootte van broek of rok: 13 – 14
Skoengrootte: 4
Leave a reply