Ek kan dit nie keer…

Januarie 24, 2013 in Uncategorized

Ou Giep wou ‘n selfoon gesteel het

na hy dit voor sy broek ingestreel het.

sy plan is onthul

toe, voor by die till,

sy knaters “Die Stem” begin speel het.

8 antwoorde op Ek kan dit nie keer…

  1. tina10 het gesê op Januarie 24, 2013

    Hehehehe… ‘n regte egte boerklong!

  2. bruggie het gesê op Januarie 24, 2013

    HaHa . Het pofadder toe op aandag gespring ?

  3. Dankie vir die smile op my bakkies!

  4. Bwhaaahahaha!

    Dis snaaks, en die Duitser dink ook so!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.