Noga limeriek

Januarie 22, 2013 in Uncategorized

Met moeite het Gerty Versluis

hottentotsgot met ‘n rysmier gekruis

Sy kry toe ‘n gog wat

die nare manier had:

eers bid hy, dan vreet hy jou huis.

 

 

Hoe kry ek enkelspasiëring? Help!

18 antwoorde op Noga limeriek

  1. maryna het gesê op Januarie 22, 2013

    Haha 😀 Baie goed, en inspirerend! Wat dink jy van my eg Suid Afrikaanse weergawe van die meisie van Cape Cod,

    Daar was ‘n meisie van Umhlozi
    wat gedink het babatjies kom van Nkosi
    maar dit was nie die lord
    wat weer pa gaan word
    dit was Zuma, die ou tokkelozi.

  2. Bwahaha ek luhv dit!

  3. adage het gesê op Januarie 22, 2013

    Wow dit kry volpunte!

  4. @janklaas

    Ekelspasiëring, dubbelspasiëring – who cares!? Jou limerieke bly BG!

  5. tina10 het gesê op Januarie 22, 2013

    Ek het ook al gewonder oor die spasiëring.

  6. ons sal maar liewer nie oor Aberyswyth praat nie…

  7. Oulike versie!Lol!

Los ’n antwoord vir Henry. Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.