Suidwesduits

Maart 9, 2011 in Sonder kategorie

So 10 jaar gelede het ons nog lekker baklei op die Afrikaanse nuusgroepe. Ek wonder wat van al die mense daar geword het – Suidwester, Ferdi Greyling, Annette, Gloudina, Katrien, Lou (was dit jy, Lou?)

So nou en dan het daar juweeltjies uitgekom. Ek het een so ‘n juweeltjie lank bewaar – ene HansWillem het aangehaal uit ‘n boek van Joe Putz: 

Dickschenärie – Ein Workschopmänjul für Südwester Deutsch.

Kyk net: (Spreek die Duitse “ch” uit as “g”s)

Chocho (Afr gogga)
Wenn man auf dem Beik mit einem Stink-Schpud fährt, muss man die Fresse zumachen, sonst frisst man Chochos.

darrem (Afr darem)
Omtrent nichts wird so stief gebraucht wie “darrem” – diese Wort kommt darrem fast in jedem Satz vor.

Druochte (Afr droogte)
Der Höhepunkt der Druochte ist wenn die Büsche hinter den Bracks herlaufen und die Schafe Staub kacken.

Dscherries (Engl  Gerry)
Deutscher aus der Bundesrepublik Deutschland im Gegensatz zu einem Südwester Deutschen; auch Schneewambo.

 
Dscherries erkennt man an der Hautfarbe, die sich von blau-weiss-lich über blass zu rosa-rot und krebsrot verändert.  Hauptbekleidung (ohne dem Sonnenbrand) ist die Kamera.  Daneben sind offene Sandalen mit weissen Söckchen und “Safari Kleidung”.  Sehr zum Entsetzen die Oukies haben die Dscherrie-Weiber bleddie haarige Beine und Achselhöhlen.
Auffallend an Schneewambo ist auch, dass sie kaum anständiges Deutsch sprechen können und sich meistens in so einem schnahksen Dialekt unterhalten, dass man kaum ein Wort versteht.   Aus diesem Grund werden sie meistens so lange ignoriert bis man anständig mit ihnen reden kann – und wenn das zehn Jahre dauert.

Dscherrieland – Bundesrepublik Deutschland Jeder Oukie will mal nach Dscherrieland, aber die meisten kommen zurück.

Povian – Affe oder dummer Mensch.
Den Tag, wo die Poviane lernen Ketties zu bauen, müssen die Farmer aufpassen.

Daai boek moet ek kry. Hy’s in ‘n winkel in Keetmanshoop.

Schneewambo! (Giggel)

NS: Op Facebook skryf ene Petro van der Schyff: “Suidwesduits (Een Duitse woord, een Afrikaanse woord, en een Vloekwoord, en herhaal tot die sin klaar is”

23 antwoorde op Suidwesduits

  1. Janklaas het gesê op Maart 9, 2011

    Kry asseblief vir my ook een!

  2. onse Worsie het Baas se Kettie opgevreet, beteken dusniks meer.
    herinner sterk aan fanagalo van ‘n ander taal

  3. loudavisi het gesê op Maart 9, 2011

    Dit was nie ek nie!
    Ek is nou so drie jaar hier op die blogs. Het wel in Keetmans gewoon 89, 90, 91…hopeloos te warm vir my – toe trek ons Klawer toe! 😀 from hot to hell ek sê!

  4. Jan Klaas jy het my nou helemal verloor….st 6 duits is net te vêr in die verskiet

  5. shlwanjan het gesê op Maart 9, 2011

    Heerlik {-;

  6. Nee, ek is ook verlore…
    🙂

  7. Maankind2 het gesê op Maart 9, 2011

    Klink soos iets uit ‘n ander land…

  8. HeavyHenry het gesê op Maart 9, 2011

    Nice!

    🙂

  9. Janklaas het gesê op Maart 9, 2011

    Ja, so ‘n germaanse funnykalo.

  10. Janklaas het gesê op Maart 9, 2011

    Sjie. Die hel sou vir jou voel of dit lugverkoel is!

  11. Janklaas het gesê op Maart 9, 2011

    Oukei sorrie. Sallie weerie.

  12. Janklaas het gesê op Maart 9, 2011

    Is so.

  13. Janklaas het gesê op Maart 9, 2011

    Skuus. As ek dit vertaal gaan dit nie meer snaaks wees nie.

  14. Janklaas het gesê op Maart 9, 2011

    Maar dit is!

  15. Janklaas het gesê op Maart 9, 2011

    Lekker, ne.

  16. Berwick het gesê op Maart 10, 2011

    Schlafen Sie wohl.

  17. HeavyHenry het gesê op Maart 11, 2011

    Jawohl!

  18. net myself het gesê op Mei 25, 2011

    pssst… waaaaaaar is jy?

  19. Janklaas het gesê op Mei 25, 2011

    🙂 Ek het bietjie ‘n besige seisoen hier. Stupid studente verwag om klas te kry!

  20. Ek verstaan so hier en daar!! Maar waar is jy?

  21. zephur het gesê op Junie 8, 2011

    Klop klop

    Hallo daar Jan

  22. Janklaas het gesê op Junie 8, 2011

    Ek “lurk” hier rond, sal eersdaags terug wees.

  23. Janklaas het gesê op Junie 8, 2011

    Hallo Zeppie! Hier woon nog mense…

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.