Sondag

Augustus 22, 2010 in Sonder kategorie

Yl vroeg-jaar oggendson

flous my

tot ‘n troebel liturgie

van doen, dink,

dank,

sing, sing.

‘n Dagbreker knip-knip,

sing huiwerig saam

– ek dink hy dink

ek’s glads te skaam

Aug 2010

8 antwoorde op Sondag

  1. Dis soos ek gevoel het vanoggend toe ek weereens ‘n perfekte reënboog gesien het toe ek die deur oopmaak

  2. die Dagbreker kan so luidrugtig wees

  3. dagsê

  4. Skaam is nou nie een van die eienskappe wat ek met jou assosieer nie!!

  5. Ons wil vir julle kom kuier.

  6. Is dit nie. Regte windgatte.

  7. Hallo, Pruimtwak.

  8. Jy weet, jy’s eintlik reg!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.