Bloody agent…
Julie 11, 2010 in Sonder kategorie
Betreffende my vorige blog.
Dit het my presies die tyd geneem om te stort en om na die Spar op die hoek toe te stap om te besef dat dit presies hierdie sienswyse en kwaliteite is wat kan maak dat oumense so ‘opinionated’ en inmengerig kan wees.
Behoede my arme kinders.
monicahaddad het gesê op Julie 11, 2010
Dis presies hierdie sienswyse, wat red wat te redde is :-))
Janklaas het gesê op Julie 11, 2010
Hoop so!
Janklaas het gesê op Julie 11, 2010
This is my story and I’m sticking to it…
rosiemetdorings het gesê op Julie 11, 2010
Dag eers jy vloek my, met jou medekoormaat se verwysing. 😉
Janklaas het gesê op Julie 12, 2010
🙂 En dis nogal regtig ‘n dierbare ou.
Janklaas het gesê op Julie 12, 2010
O ja nee. Dit neem ongelukkig nie die klein irritasies weg nie. Soos scramblers oor my voortuin.
Berwick het gesê op Julie 12, 2010
🙂
shlwanjan het gesê op Julie 12, 2010
Hahahahahahahaha!!!! O, insig is ‘n bogger!
Jan Klaas, ek het Sondag oggend, in my ylende siektetoestand, jou blog maande ver teruggelees totdat my selfoon se battery pap was (dalk is dit hoekom die hoofpyn my later so erg geslaan het, haha)
Toemaar, moenie worry nie. Jou kinders sal o-kay wees {-;
Janklaas het gesê op Julie 13, 2010
Hallo, samuhr.
Hoekom klink dit of ek jou slegsê as ek jou so groet? 😉
Janklaas het gesê op Julie 13, 2010
Dankie vir die inloer!
Janklaas het gesê op Julie 13, 2010
🙂
O, jy is die een waarvan hulle my vertel wat my blogs lees…
Janklaas het gesê op Julie 13, 2010
Dankie vir die troos…
shlwanjan het gesê op Julie 13, 2010
*shlwanjan kyk suspisieus oor haar skouer* Wie is “hulle”?
karientjies het gesê op Julie 13, 2010
🙂 Lekker week vir jou
Janklaas het gesê op Julie 13, 2010
🙂
Janklaas het gesê op Julie 13, 2010
Vir jou ook, Seisoenekind.
Janklaas het gesê op Julie 13, 2010
Ek moet maar nie te seker wees nie. Hoe sal ‘n dwaas weet hy is nie wys nie?
wynvdm het gesê op Julie 13, 2010
🙂
Janklaas het gesê op Julie 14, 2010
Hallo daar, Rooiwyn.