Tjiep blog

Julie 2, 2010 in Sonder kategorie

Ek weet dis tjiep om met ander se kallers te ploeg, maar hierdie is darem ‘n ou staatmaker se gatskop, prettige liedjie.

Draai die luidsprekers oop en geniet!

25 antwoorde op Tjiep blog

  1. Neander het gesê op Julie 2, 2010

    Is Jan nou ‘m musikant met ‘n nuwe avatar?

  2. Kwaai Jan Klaas….Ek het jou amper nie herken in jou nuwe gewaad nie!xxx

  3. Janklaas het gesê op Julie 2, 2010

    Die ou avatar het darem ook ‘n piepklein kitaartjie gehad!

  4. Janklaas het gesê op Julie 2, 2010

    Ja, ek sal van voor af moet vrinne maak! Aan die ander kant gaan die wat ek afgepiepie het, my dalk nie herken nie en kom kuier!

  5. Ek wil nou vir jou ietsie vertel wat jy blykbaar nie weet nie. 01:22 is eintlik doedoe tyd! en jy sit en blog.

  6. Trakie het gesê op Julie 2, 2010

    Cool avatar!

  7. Trakie het gesê op Julie 2, 2010

    Cool song!!

  8. Trakie het gesê op Julie 2, 2010

    COOL! DIS VRYDAG!!!

  9. net myself het gesê op Julie 2, 2010

    jy besef jy het hierdie 20 oor 1 vanoggend opgesit?? Flippit slaap julle mense nie??

  10. Berwick het gesê op Julie 2, 2010

    :-))

  11. Janklaas het gesê op Julie 3, 2010

    Ek blog beter as ek doedoe…

  12. Janklaas het gesê op Julie 3, 2010

    Dankie!

  13. Janklaas het gesê op Julie 3, 2010

    O ja. Vir seker.

  14. Janklaas het gesê op Julie 3, 2010

    Naweek kom!

  15. Janklaas het gesê op Julie 3, 2010

    Hoe bly die ou so jonk?

  16. Janklaas het gesê op Julie 3, 2010

    Daarvoor is daar werktyd.

  17. Janklaas het gesê op Julie 3, 2010

    Maankind, jy klink nou soos ‘n hadedakuiken…

  18. Janklaas het gesê op Julie 3, 2010

    Hi daar, Berwick!

  19. Janklaas het gesê op Julie 3, 2010

    Wens my seun het gedink dis cool! Hy dans darem saam…

  20. Janklaas het gesê op Julie 9, 2010

    Regtig ‘n ou staatmaker. Tot my dogter hou van hom!

  21. Janklaas het gesê op Julie 9, 2010

    Jy sê reg!

  22. Meatloaf is great!!

  23. Janklaas het gesê op Julie 10, 2010

    En gelukkig bly hy jonk!

  24. Sanseveria het gesê op Julie 10, 2010

    Kwaai polisiemag!

  25. Janklaas het gesê op Julie 14, 2010

    Dis hoekom ek nie bra kan ophou kyk nie.

Los ’n antwoord vir Neander. Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.