Tjiep blog
Julie 2, 2010 in Sonder kategorie
Ek weet dis tjiep om met ander se kallers te ploeg, maar hierdie is darem ‘n ou staatmaker se gatskop, prettige liedjie.
Draai die luidsprekers oop en geniet!
Julie 2, 2010 in Sonder kategorie
Ek weet dis tjiep om met ander se kallers te ploeg, maar hierdie is darem ‘n ou staatmaker se gatskop, prettige liedjie.
Draai die luidsprekers oop en geniet!
Neander het gesê op Julie 2, 2010
Is Jan nou ‘m musikant met ‘n nuwe avatar?
eiewys-gekkigheid het gesê op Julie 2, 2010
Kwaai Jan Klaas….Ek het jou amper nie herken in jou nuwe gewaad nie!xxx
Janklaas het gesê op Julie 2, 2010
Die ou avatar het darem ook ‘n piepklein kitaartjie gehad!
Janklaas het gesê op Julie 2, 2010
Ja, ek sal van voor af moet vrinne maak! Aan die ander kant gaan die wat ek afgepiepie het, my dalk nie herken nie en kom kuier!
rosiemetdorings het gesê op Julie 2, 2010
Ek wil nou vir jou ietsie vertel wat jy blykbaar nie weet nie. 01:22 is eintlik doedoe tyd! en jy sit en blog.
Trakie het gesê op Julie 2, 2010
Cool avatar!
Trakie het gesê op Julie 2, 2010
Cool song!!
Trakie het gesê op Julie 2, 2010
COOL! DIS VRYDAG!!!
net myself het gesê op Julie 2, 2010
jy besef jy het hierdie 20 oor 1 vanoggend opgesit?? Flippit slaap julle mense nie??
Berwick het gesê op Julie 2, 2010
:-))
Janklaas het gesê op Julie 3, 2010
Ek blog beter as ek doedoe…
Janklaas het gesê op Julie 3, 2010
Dankie!
Janklaas het gesê op Julie 3, 2010
O ja. Vir seker.
Janklaas het gesê op Julie 3, 2010
Naweek kom!
Janklaas het gesê op Julie 3, 2010
Hoe bly die ou so jonk?
Janklaas het gesê op Julie 3, 2010
Daarvoor is daar werktyd.
Janklaas het gesê op Julie 3, 2010
Maankind, jy klink nou soos ‘n hadedakuiken…
Janklaas het gesê op Julie 3, 2010
Hi daar, Berwick!
Janklaas het gesê op Julie 3, 2010
Wens my seun het gedink dis cool! Hy dans darem saam…
Janklaas het gesê op Julie 9, 2010
Regtig ‘n ou staatmaker. Tot my dogter hou van hom!
Janklaas het gesê op Julie 9, 2010
Jy sê reg!
pinkpolkadot het gesê op Julie 10, 2010
Meatloaf is great!!
Janklaas het gesê op Julie 10, 2010
En gelukkig bly hy jonk!
Sanseveria het gesê op Julie 10, 2010
Kwaai polisiemag!
Janklaas het gesê op Julie 14, 2010
Dis hoekom ek nie bra kan ophou kyk nie.