Ou vrinne
Mei 5, 2010 in Sonder kategorie
Die laaste tyd het ek my vriende hier bra verwaarloos.
Skuus.
En wat het van Modderkoekie geword? Is dit iets wat ek gesê het?
Mei 5, 2010 in Sonder kategorie
Die laaste tyd het ek my vriende hier bra verwaarloos.
Skuus.
En wat het van Modderkoekie geword? Is dit iets wat ek gesê het?
Janklaas het gesê op Mei 5, 2010
Liewe hel! Hoe verander ‘n Modderkoekie in ‘n Fatcat?
Somehow is dit aangenamer om aan jou te dink as ‘n Modderkoekie as ‘n Fatcat…
Maar, ek sal dit seker gewoond raak.
Janklaas het gesê op Mei 5, 2010
Die ‘Koekie is cuter…
Janklaas het gesê op Mei 5, 2010
Ai, baie dankie.
Dit was net nie dieselfde hier rond nie.
Janklaas het gesê op Mei 5, 2010
Klink soos ‘n mafiabaas.
Janklaas het gesê op Mei 5, 2010
Ja, party voel hariger as ander.
Janklaas het gesê op Mei 6, 2010
Ja, ek skiet te vrot.
dinkweer het gesê op Mei 6, 2010
Ja, daar kom tye dat ek ook nie op die blogs kan kuier nie en voel ek verwaarloos vriende.
Janklaas het gesê op Mei 6, 2010
Ek is seker eintlik banger die boggers vergeet my!
FOXY1975 het gesê op Mei 8, 2010
Ek het ook gehou van “Fatty” se blog… maar ek het jou priemende blou oë gemis! Bly jy’s weer terug op die lug! Ek het ook die oorlog liggies gemis en my amper doodgesoek na jou toe ek wou kommentaar lewer op iets waarop jy geantwoord het! Hoop die trolle los jou nou ‘n slag uit.