Ou vrinne

Mei 5, 2010 in Sonder kategorie

Die laaste tyd het ek my vriende hier bra verwaarloos.

Skuus.

En wat het van Modderkoekie geword? Is dit iets wat ek gesê het?

9 antwoorde op Ou vrinne

  1. Janklaas het gesê op Mei 5, 2010

    Liewe hel! Hoe verander ‘n Modderkoekie in ‘n Fatcat?

    Somehow is dit aangenamer om aan jou te dink as ‘n Modderkoekie as ‘n Fatcat…

    Maar, ek sal dit seker gewoond raak.

  2. Janklaas het gesê op Mei 5, 2010

    Die ‘Koekie is cuter…

  3. Janklaas het gesê op Mei 5, 2010

    Ai, baie dankie.

    Dit was net nie dieselfde hier rond nie.

  4. Janklaas het gesê op Mei 5, 2010

    Klink soos ‘n mafiabaas.

  5. Janklaas het gesê op Mei 5, 2010

    Ja, party voel hariger as ander.

  6. Janklaas het gesê op Mei 6, 2010

    Ja, ek skiet te vrot.

  7. dinkweer het gesê op Mei 6, 2010

    Ja, daar kom tye dat ek ook nie op die blogs kan kuier nie en voel ek verwaarloos vriende.

  8. Janklaas het gesê op Mei 6, 2010

    Ek is seker eintlik banger die boggers vergeet my!

  9. FOXY1975 het gesê op Mei 8, 2010

    Ek het ook gehou van “Fatty” se blog… maar ek het jou priemende blou oë gemis! Bly jy’s weer terug op die lug! Ek het ook die oorlog liggies gemis en my amper doodgesoek na jou toe ek wou kommentaar lewer op iets waarop jy geantwoord het! Hoop die trolle los jou nou ‘n slag uit.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.