BERIG

April 19, 2010 in Sonder kategorie

GRUSAME WEEK VOOR STOP VRAESTELLE EN NASIENWERK STOP GENIET MY TYDELIKE AFWESIGHEID STOP NEEM ASSEBLIEF HIERDIE WEEK SELF VERANTWOORDELIKHEID VIR DIE UITBREIDING VAN WERELDVREDE STOP JAN KLAAS DIE VERSKRIKLIKE STOP

24 antwoorde op BERIG

  1. Sterkte Jan Klaas laat nagte en baie koffie met ‘n goeie sin vir humor en jy sal dit maak!

  2. Janklaas het gesê op April 19, 2010

    Eerste twee in oorvloed stop Bietjie laag op derde tans…

  3. Trakie het gesê op April 19, 2010

    VOORSPOED MET GRUSAME WEEK STOP SAL BES PROBEER MET UITBREIDING VAN WERELDVREDE STOP TOT VOLGENDE WEEK STOP

  4. Janklaas het gesê op April 19, 2010

    MY HARTLIKE DANK STOP

  5. Berwick het gesê op April 19, 2010

    GROETNIS.

  6. O NEE STOP NET NIE DIT NIE

  7. wynvdm het gesê op April 19, 2010

    Vat eers ‘n stywe Vodka met rooi koeldrank, dan ‘n Red Bull, dan’s jy more klaar

  8. DroomKind het gesê op April 19, 2010

    STERKTE
    STERKTE
    STERKTE
    SONDER STOP

  9. Janklaas het gesê op April 19, 2010

    Dan’s ek ‘n hiperaktiewe rooi dronkgat. En nog steeds nie klaar nie!

  10. Janklaas het gesê op April 19, 2010

    Cute! Dankie.

  11. Janklaas het gesê op April 19, 2010

    STOP trolle.

  12. Janklaas het gesê op April 19, 2010

    Baie dankie EM!

  13. Janklaas het gesê op April 19, 2010

    Groetnis, swaer.

  14. Janklaas het gesê op April 19, 2010

    Nee, ek willie. En sies.

  15. Janklaas het gesê op April 19, 2010

    So, ek moenie stop nie? Nice.

  16. Janklaas het gesê op April 20, 2010

    DANKIE VOORSPOEDWENSE STOP RERIG STOP

  17. FOXY1975 het gesê op April 20, 2010

    Sterkte daar!

  18. Janklaas het gesê op April 20, 2010

    Dankie Foxy! Ek trek bietjie swaar – kannie wag vir die naweek nie!

  19. FOXY1975 het gesê op April 21, 2010

    ai jitte jongie…dan moetek maar vir jou ‘n stywe, stywe virtual drukkie stuur..vasbyt…amper naweek!

  20. Janklaas het gesê op April 21, 2010

    Wow, dankie! Jy sal maak dat ek meer gereeld hier kla!

  21. UNPOCO het gesê op April 21, 2010

    Jy klink vasgevang! Sterkte vriend!

  22. FOXY1975 het gesê op April 21, 2010

    Jy kan maar kla – ek luister!
    Hoop dit gaan al vandag ‘n bietjie beter! Sien ook hier by jou het die spelling my al so ‘n bietjie in die steek begin laat – genadiglik het ek net hierna uiteindelik ‘n besoek van ou Klaasvakie gehad!
    Mooi daggie!

  23. Janklaas het gesê op April 21, 2010

    Baie dankie! Vasgeketting aan die tafel…

  24. Janklaas het gesê op April 21, 2010

    Lekker dag vir jou ook!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.