Dom vragie

April 10, 2010 in Sonder kategorie

Hoe doen julle slim mense dit om ‘n video te blog?

Die video is tans op Youtube.

2 antwoorde op Dom vragie

  1. Angelor het gesê op April 10, 2010

    Hello Jan,.. maak die video oop, soek daar vir n ding wat se “embed code” dan highlight en copy jy dit,..

    dan maak jy n post oop, en kliek op die “HTml” knoppie, en daar sal n ventertjie oopmaak, dan regs kliek jy in die blokkie, en paste die kode daar,.. onder aan die blokkie is daar n tab wat lees “update” kliek dit,.. en dan “save post”
    en snip snip en bob is jou antie.. maklik soos dit!

  2. Janklaas het gesê op April 10, 2010

    Baie dankie, Angelor en MP3! Ek gaan dadelik probeer.

Los ’n antwoord vir Angelor. Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.