Erfenis

April 8, 2010 in Sonder kategorie

 

Gisteraand, na die fees

toe ek willoos en vaak

en moeg vir myself

 die garagedeur toemaak

het Ouma se foto’s na onder gedonder

van bo teen die muur

tot op Klasie hier onder.

En het ek so lig by myselwers gewonder:

wat wil ek daarmee

en wat is ek daarsonder

8 antwoorde op Erfenis

  1. Hou die foto, sy was inderdaad ‘n stunning vrou.

  2. Janklaas het gesê op April 8, 2010

    Presies!

  3. Janklaas het gesê op April 8, 2010

    Ouma Poppie. Sy was regtig ‘n poppie.

  4. Janklaas het gesê op April 8, 2010

    Dankie Therina! Mooi dag vir jou ook.

  5. FOXY1975 het gesê op April 8, 2010

    Baie mooi oumie wat jy gehad het! Bêre of hang haar meer op!

  6. …wat het jy gedoen, Klasie…of nie gedoen nie?…. wat probeer sy vir jou sê?

    LOL!!

  7. Janklaas het gesê op April 9, 2010

    Goeie raad.

  8. Janklaas het gesê op April 9, 2010

    Tja, sy was later nogals kwaai. En nie meer heeltemal so fraai…

Los ’n antwoord vir Doubtingthomas. Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.