Erfenis
April 8, 2010 in Sonder kategorie
Gisteraand, na die fees
toe ek willoos en vaak
en moeg vir myself
die garagedeur toemaak
het Ouma se foto’s na onder gedonder
van bo teen die muur
tot op Klasie hier onder.
En het ek so lig by myselwers gewonder:
wat wil ek daarmee
en wat is ek daarsonder
Doubtingthomas het gesê op April 8, 2010
Hou die foto, sy was inderdaad ‘n stunning vrou.
Janklaas het gesê op April 8, 2010
Presies!
Janklaas het gesê op April 8, 2010
Ouma Poppie. Sy was regtig ‘n poppie.
Janklaas het gesê op April 8, 2010
Dankie Therina! Mooi dag vir jou ook.
FOXY1975 het gesê op April 8, 2010
Baie mooi oumie wat jy gehad het! Bêre of hang haar meer op!
pinkpolkadot het gesê op April 8, 2010
…wat het jy gedoen, Klasie…of nie gedoen nie?…. wat probeer sy vir jou sê?
LOL!!
Janklaas het gesê op April 9, 2010
Goeie raad.
Janklaas het gesê op April 9, 2010
Tja, sy was later nogals kwaai. En nie meer heeltemal so fraai…