Janklaas se waaromtrente!

Oktober 13, 2009 in Sonder kategorie

Janklaas lê laag agter die miershope en skuil.

Ek sou so graag wou blog, maar ‘n moordende eksamentempo (vraestelle, laaste nasiene, desperate studente) suig al die musiek uit my uit. Ek kan darem nog blogs lees, so watchit.

Julle hoop verniet, ek kom terug!

25 antwoorde op Janklaas se waaromtrente!

  1. Sterkte. Een van die dae is dit verby.

  2. …sien uit daarna!!

  3. Berwick het gesê op Oktober 13, 2009

    Sterkte met die werk!

  4. Janklaas het gesê op Oktober 13, 2009

    Dis my enigste redding!

  5. Janklaas het gesê op Oktober 13, 2009

    Dankie, Rosiemaryn!

  6. Janklaas het gesê op Oktober 13, 2009

    Baie dankie, Berwick.

  7. Janklaas het gesê op Oktober 13, 2009

    Ek lees jou darem nog gereeld.

  8. icysparx het gesê op Oktober 14, 2009

    Verskonings verskonings!

  9. LOL … ok, vasbyt!

  10. Janklaas het gesê op Oktober 14, 2009

    Ek belowe. Ek verlang te veel.

  11. Janklaas het gesê op Oktober 14, 2009

    ‘Skies, Juffrou…

  12. Janklaas het gesê op Oktober 14, 2009

    Die valstande raak al bietjie geslyt…

  13. Janklaas het gesê op Oktober 14, 2009

    Is so. Mens wil ook nie graag iets mis nie.

  14. Janklaas het gesê op Oktober 14, 2009

    …sê sy met ‘n voet wat tik, tik…:-)

  15. Janklaas het gesê op Oktober 14, 2009

    Ja, ek dink baie van ons is die tyd maar onder druk.

  16. Janklaas het gesê op Oktober 14, 2009

    A ja a!

  17. zephur het gesê op Oktober 14, 2009

    Koffie boet baie koffie…

  18. Sterkte, Janklaas!!

  19. Janklaas het gesê op Oktober 14, 2009

    Dankie, Ghaap. Die wolk hang nog.

  20. Janklaas het gesê op Oktober 14, 2009

    Jy weet dan!

  21. Janklaas het gesê op Oktober 14, 2009

    Dankie, PPD!

  22. Janklaas het gesê op Oktober 14, 2009

    Dankie, Flenters. Nog net ‘n paar dae…

  23. sterkte, ek stuur ‘n bulletproof vest daar na jou kant toe.

  24. Janklaas het gesê op Oktober 18, 2009

    Dankie, NM!

    Was daar in jou valley die naweek – seun het mondig geword. Sal nog meer vertel oor die hele Kaap-ervaring.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.