Elfie

Oktober 9, 2009 in Sonder kategorie

“Elfie” was sy,

ogies blou

veel verander

grootmens nou

 

27 antwoorde op Elfie

  1. …sy is pragtig!!!

  2. Janklaas het gesê op Oktober 9, 2009

    Ek was bevoorreg.

  3. Janklaas het gesê op Oktober 9, 2009

    Nou sien jy my bekommernis.

  4. icysparx het gesê op Oktober 10, 2009

    matriekafskeid?

  5. louisna het gesê op Oktober 10, 2009

    Ja, sy gaan die manne se aandag trek.

  6. Wat was die geleentheid?

  7. Janklaas het gesê op Oktober 10, 2009

    Einste. Hoërskool Brandwag (Burnguard?)

  8. Janklaas het gesê op Oktober 10, 2009

    Daai’s ‘n ander dogter, die rooikop! Net so mooi…

    Soos ek sê, gelukkig het hulle nie my voorkoms geërf nie. Beauty and the beast.

  9. Janklaas het gesê op Oktober 10, 2009

    Matriekafskeid. Of, anders gestel, koebaai spaarvarkie…

  10. Janklaas het gesê op Oktober 10, 2009

    Jy sien my probleem? As daai ouens maar halfpad is soos ek was…

  11. louisna het gesê op Oktober 10, 2009

    Janklaas, die Vader was goed vir my en het my 2 seuns gegee. As my dogter so gelyk het en ek moes haar blootstel aan die strewes wat ek as heteroseksuele jongklong gehad het, het nie snags geslaap nie.

  12. Janklaas het gesê op Oktober 10, 2009

    Jy sê dit reg, broer.

  13. louisna het gesê op Oktober 10, 2009

    Sterkte.

  14. borrels het gesê op Oktober 10, 2009

    Ek deel sommer jou kommer 🙂

  15. Janklaas het gesê op Oktober 10, 2009

    Nou sien jy nou.

  16. Trakie het gesê op Oktober 10, 2009

    Die tyd breek nou aan om effe terug te sit en die vrugte van betrokke, liefdevolle pawees te pluk.

  17. Janklaas het gesê op Oktober 10, 2009

    Ousus sê weer, groter kinders, groter kwellings!

  18. ..sy is pragtig!! Kry ‘n haelgeweer!!

  19. Janklaas het gesê op Oktober 11, 2009

    Het al! En ‘n gaspistool…

  20. Janklaas het gesê op Oktober 11, 2009

    Dis presies wat sy is. Tensy sy die dag befoeterd is. Maar dis mos julle voorreg!

  21. Die ene in Benoni?

  22. Stop onmiddellik hierdie gepratery van kinders wat grootword! Kleinpit se eerste verjaarsdag le om die draai en my keel trek toe as ek dink hoe vinnig die eerste jaar verby is. Om nooit weer te he nie. As mens jou oe uitvee gaan hulle matriekafskeid toe. Nee. Uh-Uh. No. Aikona. Nyet. Selfs dit kan die grootwordproses nie keer nie. Sug!

  23. Janklaas het gesê op Oktober 12, 2009

    Nee, Oos-Kaap.

  24. Janklaas het gesê op Oktober 12, 2009

    En hierdie is die ou laaste lammetjie. Van dan af kyk ek en moeder mekaar alleen in die oë.

  25. Berwick het gesê op Oktober 12, 2009

    Groete, Janklaas!

  26. Janklaas het gesê op Oktober 13, 2009

    Dis waar. Party mense het hier al tragiese alternatiewe geblog.

  27. Janklaas het gesê op Oktober 13, 2009

    Groete, Berwick! Dankie vir die veraf inloer!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.