Kurator

Augustus 19, 2009 in Sonder kategorie

Liewe Jessie,

Ek het verkies om jou my eiendom te maak vir die klompie dae jou gegun

uit die ewigheid, die groot tik-tak van die heelal.

Ek is jou enigste goed – jou sorg, jou eet, jou lê, jou speel, jou kwaad.

Wat ek nie gee, kry jy nie.

Nie aandag nie, nie liefde nie, nie warmte of snoepgoed.

Dan is jy net ‘n ding, soos ‘n stoel. ‘n Ding wat eet en begrawe moet word.

Dan moet jy jou troostelose tyd deurtik, deurbedel, met al vooruitsig ‘n pynlose dood.

Gelukkig gebeur dit mos nie met mense nie, né Jessie.

13 antwoorde op Kurator

  1. Verdien sommige mense die naam ‘ menslik’ ???afgryslik en so hartseer…

  2. Ai, ai, ai.

  3. zephur het gesê op Augustus 19, 2009

    Die mens is ‘n dier

  4. hemel tog! :(((

  5. oooo, nee – dit is te aaklig!!

  6. Sorrie. Morbiede bui.

  7. Is so.

  8. Party mense doen dit aan mekaar.

  9. Hi Liekie.

  10. Met ‘n dun korsie beskawing bo-oor.

  11. Hi Trouby!

  12. Skuus man. Snaakse bui.

  13. Berwick het gesê op Augustus 19, 2009

    Ai nee.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.