Skip to content
  • Jy stop my tyd – 1/7

    Ek sien hoe jy deur die slag-velde loop, hoe elke gras voor jou buig. Nes toe ons in die strate van kaapstad baljaar het, toe die hoeke van oe jou […]

     
  • Vervloekte

    Jy was eens ‘n verkoorster van my hart en sterre, eens het jy skynbeelde en wonderwerke voor my oe betoor. Dis toe wanneer ek my hart op jou verloor. Ongelukkig […]

     
  • Koffie onder die son? – 3/7

    As ek weer die duiwel raak loop: En my bebloede vinger op kontrak doop. Sal ek vir die ou man sê: dat ek met my maats wil jonk bly, die […]

     
  • Die Baklei

    Daar is geen twyfel, dat ons moet nuwe asem skep, sodat ons, soos ‘n versmoorde roos: nie verlep. Laat tyd en spasie hul werk doen, sodat eendag ontmoetende hande, miskien […]

     
  • Spyt

    Sonder twyfeling, weet ek: Ons het te ver gegan, te veel ontgin. Die aarde le kaal gebrand. Omdat ons nogsteeds skuil agter: nuuskierigheid en bes-wil. Moeder-Aarde is vrot besteel, Sy […]

     
  • Onder ons kombers

    Dié trein ry al verby ons kamer, Ons bubble tussen hemel en hell, Onder Komberse tussen warm en koud. Sit ek hier langs die sydpaadtjie van ons drome, om net […]

     
  • Meneer vriendlik

    Almal hier is mos Meneer Vriendlik, met elke glimlag word idees dood, verstik. Aan bitter messe wat van jul glimlagge glei. Verveelde, geiriteerde stywe nekke is al wat oor is […]

     
  • ‘n Mengsel-Moes-Hoes

    Kyk ek na my hande: Vuil, gebroke verbrokkelende vel, probeer ek greep kry, vas hou plek. Sodat ek jou kan vertel. Soos skuim en water, beweeg my gedates tussen deur […]

     
  • Takmonster

    Iets begin stadig sluip in die donker-gange: van ons agter-gedagtes. Die twyfel-siekte neem stadig oor, terwyl die rillings klim. My asem koud en nat teen die oog van die huis, […]

     
  • Bloed Trek

    Dié bloed van my aan-gesig: ‘n laat waansinnige-middernag, jou asem-snik! in ‘n ander arm: Ek ontwaak. Dié huis in dowwe-stowwe-lig: Al die tye wat ek verlaat het; glimlagge wat verkoel […]

     
  • Winter Dag

    Toe ons nog soos dwaase teen mure geskryf het: Die son goud en warm teen my bleke-winter’s vel. Die lug, skerp en blou, jou vlokkies hare, al wat ek wil […]

     
  • Op die verhoog

    Agter false glimlagge vermoor julle: Almal met ‘n glans van hoop in die oog, die kinders van die verhoog. Jul maak hul, hulself betwyfel! En jul vergeet, dat die donkerte […]

     
  • Genees

    Digte soos asem vloei uit my uit. Gedagtes, gevoelings, haat en liefde getransformeer: In woorde, om die wêreld se seer te ontlas. Sodat ons deur sinne. ‘n wêreld kan skep, […]

     
  • Sien jou nou nou

    Jy’t vrou geword en nou moet ek laat die winde van tyd tussen ons wonde waai en gesond maak. vir ‘n oogwink, ‘n omblik moet ek terugstaan: Sodat jy jouself […]

     
  • Towernaar

    Moedeloos staar ek na die bloute: voel ek die selde melancholie wat ek deur die bloed vuur van geboorte van ma af gekry het. En ietwat dink ek, ek’t my […]

     
Skip to toolbar