Ek was nie sprokie boeke as kind gelees nie, maar gedigte van Jonker, Krog en Breytenbach.
Ek is sinies oor die wereld, jou presepsie en my eie slegte spelling.
Tot ons weer nog ‘n toring in die wolke bou…
Ek is mal daaroor om my gedigte op te lees, so indien jy van ‘n open-mic gedigte lesing weet laat weet my aseblief.
Ek sal graag eendag net leef om net woorde te skryf, indien jy van enige publiseerders weet wat geintriseerd wees om ‘n digbundel te maak. Laat weet my aseblief ook daarvan.
Voel vry om my te laat weet wat jy dink, wees verseker dat ek my opinie ook sal lig. Maar regtig, los ‘n comment, gooi ‘n lyn, wys ‘n middel finger, enigiets, as net lees 🙂
Ek behou alle kopie reg op al my werke, (Just btw)
Maar share die kak uit http://www.blogs.litnet.co.za/jaho
Groete
James Edward Honiball
ek LOVE elke woord wat jy skryf. ek hang aan jou woorde soos ‘n stokie mannetjie aan ‘n tou.
die uwe skryf self graag nou nie oor blomme en kabouters nie… dalks harte wat lyk soos skeepswrakke..
groete
Elaine
Dankie! Ek wardeur jou gawe woorde, ek lees soms hier in die kaap van my gedigte, gewoonlik by Alexander Bar in Strand Straat op die eerste maandag van die maand.
Ek sal jou op hoogte hou as ek weer iewers gaan lees. Ek stem die lewe is te kort om kak te praat oor blomme en kabouters. Wat is jou gunsteling gedig?
Vriendlike Groete,
James
ek hou veral baie van “fok jou”
jy sl vr my n video moet stuur van wanneer jy gedigte lees ek is in di koue bloemfontein.
The weight of these wordsrolling around in my headare breaking my neckone thought at a time.
Nicely done, ek ken daai gevoel te goed.
Cool ek sal afneem wanneer ek weer lees. Ek dink “fok jou” som baie goed op oor hoe en oor wat ek skryf.
net nooit ophou skryf nie… nooit dat woorde nie papier raak nie..kos vir die siel.
dalks eendag kan jy n gedig van my voorlees.
ps. ek was op skool which is a long time ago al is ek ni stokoud nie het ek vr n plek memorues south africa geskryf hul het so 7 of 9 van my poems in n bundel gebupliseer.
dalk kan jy hul google en kontak ?