Skip to content

Sin Maak

Sou ek begin met die jaar wat ons gehad het:
die dooies in yskaste op rubber wiele in New York —
Hoe romanities.

Die trump treins van haat:
inspirasie van die diktator gode van oud.
Hoe wonderlik,
jy is deel van ’n cult klont my bra: Kont ook.

Vrouens van politiek wat
alles opoffer
om in die poes WEER te gevat te word
ekt geen woorde.

My fok mense, het jullle alle sin verloor?
Is ek die waarheid seger op die straat in die films?
Die boemelaar aan my eie einde?

Miskien

Leave a Reply

%d bloggers like this:
Skip to toolbar