Skip to content

Jy weet wie jy is!

Fok karma en fok jou,
Terwyl ek my arms om die niks vou:
Is jy en hy by al die plekke wat ons daagliks
Saam deurgebring het, toe ons nog
In ‘n gesamentlike glimlag weggesink het.

Nee wat Karma doen ongelukkig niks direk nie,
Daarom se ek maar nou: soos ‘n doelgerigte mes
wat na jou oog toe vloek,
Soos ‘n gat in die agterkant van jou broek,
Die gedagte-saad wat hopelik in ‘n pyn nou sal ontaard,
Die vloek wat jy veraltyd sal onthou en nooit oor praat.

In gedagte van wie jy eens was en wie jy nou in
ontaard het,
Finaalik soos ‘n klap teen die kis,
Fok jou, Jy weet wie jy is!

Leave a Reply

%d bloggers like this:
Skip to toolbar