Skip to content

Die Baklei

Daar is geen twyfel,
dat ons moet nuwe asem skep,
sodat ons, soos ‘n versmoorde roos:
nie verlep.

Laat tyd en spasie hul werk doen,
sodat eendag ontmoetende hande,
miskien weer kan soen.

Sodat oë weer kan glimlag,
tonge weer met woorde kan vry.
Sodat ons vergeet van alles
en die Baklei.

Leave a Reply

%d bloggers like this:
Skip to toolbar