Sonder twyfeling, weet ek:
Ons het te ver gegan, te veel ontgin.
Die aarde le kaal gebrand.
Omdat ons nogsteeds skuil agter:
nuuskierigheid en bes-wil.
Moeder-Aarde is vrot besteel,
Sy stink, na jou
en my. Ons het te ver gegan,
haar kanker is ons einde.
So huil maar jou lied,
en wens dat dit
anders kon wees.
Want spyt kom altyd te laat.