Skip to content

Op die verhoog

Agter false glimlagge vermoor julle:
Almal met ‘n glans van hoop in die oog,
die kinders van die verhoog.

Jul maak hul, hulself betwyfel!
En jul vergeet, dat die donkerte
wat jul geskep het, word in hulle harte:
Die bitter vrug, wat geen liefde dra.

En ongelukkig is die sirkel,
kompleet.

Leave a Reply

%d bloggers like this:
Skip to toolbar