Skip to content

Onder ons kombers

Dié trein ry al verby ons kamer,
Ons bubble tussen hemel en hell,
Onder Komberse tussen warm en koud.
Sit ek hier langs die sydpaadtjie
van ons drome, om net te
wees sonder vrees.

Ek wens ek kon heeldag, al-dag
net weg tik op blaaie van potentiaal.
Sodat ek al die soene wat jy
daagliks stoor: kon inhaal.

Dis realiteit, nê?
Dis mos die waarheid:
Om te leef sonder vrees
en
in die min tyd wat ek het,
jou maer-honger-lyfie vas te hou,
tussen hell en grabouw,
onder ons komberss:
In Afrika!

Leave a Reply

%d bloggers like this:
Skip to toolbar